zaterdag 10 maart 2012

Nederlandse vrouw vermoord in Zuid Afrika

In Zuid-Afrika is de Nederlandse Reita van Vuijlk (66) ontvoerd en vermoord. Haar lichaam werd gisteren gevonden in Ubombo. Drie mannen zijn aangehouden.

De vrouw woonde in Zuid-Afrika waar ze een jeugdcentrum wilde opzetten. Op 5 maart werd ze ontvoerd in haar eigen auto. Die was al op de kop teruggevonden langs de weg. Volgens getuigen was de auto over de kop gevlogen, terwijl hij werd bestuurde door een man (23).

Die bestuurder kon snel worden getraceerd en hij bekende dat hij de vrouw had ontvoerd, beroofd en vermoord. Hij vertelde waar het lichaam lag.

Vermiste bejaarde vrou se lyk gevind

‘n Vrou wat in Jozini in die noorde van KwaZulu-Natal ontvoer is, is Vrydag dood gevind in Ubombo.

ʼn Polisiewoordvoerder, kol. Jay Naicker, sê Reita van Vuljk (66) was sedert Maandag vermis toe haar Toyota Hilux gevind is waar dit naby Hluhluwe omgeslaan het. “Woensdag het ‘n ondersoek die polisie na ‘n 23-jarige man gelei wat die bakkie na bewering bestuur het toe dit omgeslaan het.”. Die man is in hegtenis geneem. Hy het die polisie inligting gegee om Van Vuljk se lyk te vind. Haar lyk is later naby ʼn krans in Ubombo gevind.

Nog twee mans is later in hegtenis geneem. Die drie verdagtes sal Maandag in die Ubombo-landdroshof op aanklagte van diefstal, ontvoering en moord verskyn. Die KwaZulu-Natalse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Weziwe Thusi, het die moord op Van Vuljk ten sterkste veroordeel. “Sy het saam met die departement gewerk om ʼn kinder- en jeugsentrum op die been te bring en dit is baie hartseer dat sy in dieselfde gemeenskap doodgemaak is waar sy probeer help het.”

Plaats op NuJij Voeg toe aan Blig Facebook Facebook

0 comments: